VOLKL 物流と人のハーモニー

Die 4X4 Safari KookboekMeer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe【電子書籍】[ Rita van Dyk ]

Die 4X4 Safari KookboekMeer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe【電子書籍】[ Rita van Dyk ]

<p>Die 4 x 4 Safari Kookboek is ’n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy ’n groentjie op die gebied van bos-safari’s is, het hierdie boek ook ’n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook ’n herinner-lysie om seker te maak dat jy ’n suksesvolle eerste ekspedisie beplan. Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor ’n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto’s regdeur.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。

※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。

※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。

※このページからは注文できません。

レビュー件数0
レビュー平均0.0
ショップ 楽天Kobo電子書籍ストア
税込価格 1,251円

Weekly Ranking Top 5

VOLKL関連アイテムの週間売上トップ5

Popular items in our shop

当店で人気のVOLKL関連アイテム

VOLKL 関連ツイート